Giovanni Messe

Giovanni Messe (10 Desember 1883 - 18 Desember 1968) was 'n Italiaanse generaal, politikus en veldmaarskalk (Maresciallo d'Italia). Hy word deur baie beskou as die beste Italiaanse generaal van die Tweede Wêreldoorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search